+22
Selfsorg in Voëlklip

Voëlklip Tuinwoonstel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Melt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelik en lekker gekuier. Kommunikasie en ontvangs uitstekend. Verblyf uitstekend en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het so lekker gebly! Ons kom vir seker terug. Ons het so lekker gebly, alles was perfek! Dankie vir die bederfies - waardeer opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker plekkie. Baie oulike plekkie, netjies en skoon. Sal beslis weer kom .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keryn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Comfortable stay, central with a helpful friendly host and good network. Comfortable, spacious, clean with all kitchen items generously available. Refrigerator large enough for a 2-day stay only. 1. Suggest putting in another same size in the other corner of the kitchen or replacing it with a larger model for longer stays. 2. Suggest putting a picture on the glass sliding doors to prevent walking into them when closed; also, a safety floor strip just inside the entrance of the stable door at the kitchen would improve safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Surine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike wegbreek naweek. Goed toegeruste eenheid met 'n veilige buite area vir ons hondekinders. Alles was perfek! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Julle is droom gaste. En jul hondekinders is 'n plesier en baie goed gemanierd. Hoop ons sien julle weer.

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie oulike plek. Baie lekker gebly, oulike plek, en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Surine D
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Baie lekker, ontspanne en stil. Ek is vriendelik ontvang en die woonstel was baie netjies, skoon en goed toegerus. Ek het heerlik geslaap en die 2 nagte lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Dankie vir die goeie review.

Etresia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik ontspanne. So mooi plek, naby see en restaurant in Hermanus. Baie vriendelike gasvrou. Was verras met mooi plek vir die prys. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Voëlklip Tuinwoonstel
Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Karina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vriendelikheid en voel lekker welkom. So mooi en oulike gastehuis. Sal weer by julle gebruik in gastehuis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Clean, comfortable bed. The flat was nice and clean, and the bed and bedding were comfortable. Kitchen ok but basic. The bathroom is across the back yard which isn't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

116 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbbfb3c81cc757d576ee8580883712749f76b6208e03e62aa8323def4d7ae865fc2eea29566d7b94a2c3427f7e0f521d0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 116 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.407034536629 19.281535512013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang