Beskrywing
Die Standaardkamers is op die grondvloer en eerste verdieping geleë. Alhoewel kompak, is hulle gemaklik en toegerus met al die nodige geriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Kamergeriewe sluit in lugversorging, 'n 32-duim LCD-TV met 'n DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie vol versnaperinge. Let asseblief daarop dat hierdie kamers nie strand- of see-uitsigte het nie. Die kamer kan 'n maksimum van twee volwassenes akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt in. Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die grondvloer het asemrowende uitsigte oor die strand en oseaan, met skuifdeure wat lei na 'n patio, tuin en strand. Geriewe sluit in: 'n sitarea, lugversorging of ondervloerse verhitting en waaier, 32" LCD TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamer en direkte strandtoegang. Strandhanddoeke, strandstoele en sambrele word verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit ontbyt in. Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is op die grondverdieping en het direkte strandtoegang en asemrowende see-uitsigte. Die kamer het 'n 32'' LCD TV met DStv-kanale, 'n sitarea met 'n slaapbank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n colledige en suite-badkamer, skuifdeure wat na die stoep, die tuin en die strand lei en toegang tot al die gastehuis se geriewe. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes (ontbyt ingesluit).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Penthouse Kamer is op die eerste verdieping geleë met uitsonderlike 180º strand- en see-uitsigte. Geriewe sluit in lugversorging, sitarea wat lei na boonste verdieping patio, 32" LCD TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, vol en suite-badkamer met dubbelstorte, bad in middel (met uitsigte) en 'n aparte toilet. Strandhanddoeke, strandstoele en sambrele word verskaf en WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle tariewe sluit ontbyt in. Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is ideaal vir korporatiewe gaste en vakansiegangers en is op die eerste vloer met pragtige strand- en see-uitsigte geleë. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n volledige en suite-badkamer, en 'n sitarea met skuifdeure wat lei na 'n privaat balkon. Elke kamer bevat geriewe soos WiFi, 'n kombuiskassie met 'n mikrogolfoond, yskas, breekware en koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n 32" platskerm-TV met 'n DStv-pakket, 'n DVD-speler, radio, 'n kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar en 'n strykyster en -plank. Dié kamers het slegs slaapplek vir 2 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle tariewe sluit ontbyt in. Hierdie kamer het slaapplek vir slegs 2 volwassenes.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tweeslaapkamer-Suite het 3 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers gebruik die badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, eetaea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
DIe weeslaapkamersuite en woonstelle is geskik vir kinders van alle ouderdomme.
Kinders van 12 jaar en ouer word in die Gastehuiskamers toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Waterkant Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang