Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

5 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 185 Sanderling Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

On the Rocks is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Grottobaai met 'n pragtige see-uitsig wat slaapplek aan 8 gaste bied.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed met n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Hierdie kamers is op die grondverdieping. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Een van hierdie slaapkamers het 'n balkon wat na die see front en die ander een het 'n sitarea by die vensters met 'n uitsig oor die see. Al die slaapkamers het see-uitsigte.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. Gaste het toegang tot DStv en Netflix. Die huis spog met 'n kantoor en 'n klein biblioteek met 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met meubels, 'n uitsig oor die see en swembad. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet onder ouertoesig wees. Die dek het 'n tafel met stoele en sonstoele.

Daar is heelwat wyn- en olyfplase in die omgewing en wildritte word op sekere plase aangebied. Die eenheid is naby Grottobaai en Darling wat spog met 'n museum en 'n bierbrouery. Melkbosstrand en Yzerfontein bied winkels vir kruideniersware. Sekere supermarkte lewer tot 2 keer 'n week in Grottobaai af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 185 Sanderling Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

185 Sanderling Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025d48785df7b73945cb5c7cb749b671b6aa6ffc828f3ceb082976c412282973b1765cd14833fe1c8df4e7e8efabfedc1f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 185 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.505655080662 18.315650929652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang