+18
Selfsorg in Langebaan

On The Rocks

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

On The Rocks is 'n woonstel in Langebaan, 'n dorp in die Wes-Kaap, aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daarbenewens is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV met volledige DSTV en Netflix. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Gaste kan ontspan en oggendkoffie op die balkon geniet, en sal toegang hê tot braaigeriewe, die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is 300 meter van die hoofstrand geleë en is naby plaaslike restaurante, kroeë, winkels en 'n apteek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Margot A
Gesin met tieners
5.0
The apartment is cozy and well equipped. It was great. The location is amazing. The apartment was a perfect size for the three of us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Michelle L
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back for a much longer stay! Everything we needed was available. The place was clean and the beds comfortable. The location ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Anchen H
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was aangenaam, netjies en die swembad was 'n pluspunt. Dit was heerlik gewees. Alles is naby aan mekaar, ons kon stap meeste van die tyd. Ek sal w...
Sien meer
Jan 2026
Leonard P
Saam met vriende
5.0
Dit was beslis die beste tyd van my jaar 2025, wonderlik. Dit was baie aangenaam.
Des 2025
Christian S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Awesome plekkie met redelike privaat stoep/braai area, baie sentraal en stapafstand van alles wat jy nodig het.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f9a4424e5fdd3485f32906591a119c55f81b02529339b37c231e3b8bca309cbbddcc1adeb820b1c6d7436bdc134b293e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 24 Flamingo Park Main Road Mid Town 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091909987934 18.032753713895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang