On the water – Thesen
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On the water - Thesen is in die hartjie van die Knysna-strandmeer. Knysna is op die Tuinroete wat bekend is vir sy gholfbane, strandmeer, woude, riviere en oseaan. Dié area bied 'n oorvloed buitemuurse doendinge. Dis die ideale wegbreek vir avonturiers en vakansiegangers.
Dié dupleks-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei kamers het koninggrootte-beddens. Die eerste slaapkamer het 'n badkamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n lieflike houtdekarea met buitemeubels en sonstoele. Die dek is op die oewer van die water en het 'n strandmeer-uitsig.
Die landgoed het toegangsbeheer en bied 'n doolhof, klubhuis, tennisbaan en voëlreservaat. Bootvaarte vir seil of visvang is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink On the water – Thesen het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Thesen Island Knysna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang