4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Unie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Namaqua Bliss is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat in Namakwaland geleë is. Hierdie eenheid het sonpanele met 'n reserwewaterstelsel en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jassie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Unie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Namaqua Bliss het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Unie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang