- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Windsor Road, West Beach, Cape town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Windsor is in West Beach geleë en bied gaste ruim, luukse en gemaklike akkommodasie. Dit is 'n ideale bestemming vir korporatiewe sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na luukse akkommodasie.
Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en kwaliteit matrasse. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Stortjel, sjampoe en opknapper word ook voorsien. Gehalte linne en bad- en swembadhanddoeke word vir gaste voorsien. Die kamers sluit 'n TV, 'n waaier, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot die pragtig toegeruste kombuis en kan ontspan in die rustige tuin en swembad.
Wi-Fi is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Windsor Road, West Beach, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink On Windsor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Windsor Road, West Beach, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang