4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Onder die Karee is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp in die Karoo.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die sitkamer met lugversorging is ingerig met 'n slaapbank vir 2 kinders, meer sitplek en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot WI-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitestoep met 'n braai en 'n etenstafel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. George is ongeveer 61 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
STACEY LEIGH Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Onder die Karee het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang