Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Oudtshoorn

Onder die Karee

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Onder die Karee is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp in die Karoo.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die sitkamer met lugversorging is ingerig met 'n slaapbank vir 2 kinders, meer sitplek en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot WI-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitestoep met 'n braai en 'n etenstafel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. George is ongeveer 61 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Natasha D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad, alles wat jy benodig vir selfsorg en 'n veilige omgewing. "Home away from home", sal definitief wee...
Sien meer
Des 2025
Robert Y
Saam met lewensmaat
5.0
Wow met intrapslag. Alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Wonderlike plekkie. Huis weg van jou eie. Skoon en netjies, 5 sterre vir julle. Sien ons be...
Sien meer
Des 2025
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die blyplek is regtig baie goed en ons het baie lekker gebly. Ons hou van braai en die braaiplek is eersteklas. Alles is skoon en n...
Sien meer
Nov 2025
Katlego S
Besigheidsreis
5.0
Cosy. What a beautiful place you have, value for money and it's quiet. Definitely, I'm coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Arno C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Onder die Karee is lekker naby alles, veral restaurante en winkelsentrums. Ons het die braai area baie geniet en die aircons in beide kamersi...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

STACEY LEIGH Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onder die Karee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

93 Langenhoven Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21f099930c90ece138175109916d38339e4e84192c3031fa32a3b281ff6cc4e0bcbe8863f164f170623dd942cbaecad32d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 93 Langenhoven Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603109179324 22.208132509787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang