Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Boland

Onder Platberg Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marelise B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker gekuier. Ons het heerlik gekuier, lekker rustig gewees. Baie aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sielerus. Ons het die paar dae op die plaas geniet. Bedagsame eienaar, gerieflike verblyf, baie mooi omgewing. Ons het elke aand tussen die wingerde gestap en my man het lyn natgemaak in die plaasdam. Ook heerlik geslaap. Wil aanbeveel dat die WiFi-kode iewers opgesit word en 'n kurktrekker sal handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Peaceful comfortable break away from the city. Lovely stay, the cottage had enough space with comfortable beds and a lovely kitchen. We enjoyed running on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camilla O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Hot but relaxing and beautiful. Johan was a fantastic host, kind and helpful. We loved how relaxing the place was and how close to all Robertson has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik. Ons het so lekker gebly! Die plekkie was silwerskoon en netjies. Oom Johan is 'n wonderlike gasheer, vriendelik en gasvry! Ons het elke oomblik geniet, en sou sommer nog 'n week kon bly en die rustigheid indrink! Ons gaan beslis weer hier afpak en afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die omgewing is baie mooi. Lekker gebraai en na die wingerde gekyk. Baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Hout, olyfolie, kudu wors is gebring. Altyd gevra of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Verfrissend. Baie vriendelike ontvangs. Die plaas is mooi, rustig en was goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Die plaas is fantasties. Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina Olivia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Anytime again. Great value for money, spacious, comfy, fluffy towels, clean, cool in the heat, perfection. Highly recommend it as a base for wine tasting and exploring the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gesina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ongelooflike verblyf. Die gasheer het ons so tuis laat voel. Amper moeilik om totsiens te sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang