+18
Selfsorg in Milnerton

One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
5.0
Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Fotos is misleidend. Die bed is nogal hard, die vensters sukkel om oop/te maak. Ja en nee, die fotos is misleidend. Die skuifdeur sukkel om toe te maak, daar is die minimum breekware en messe en vurke. As 'n mens lank wil bly, moet jy jou eie koffie en suiker vat. Daar was nie genoeg vir drie aande nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Abram V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Sleg, bitter sleg. Nee, van al die plekke wat ek al op die webtuiste geboek het, was dit by verre die slegste waar ek nog gebly het. Swak kliëntediens was by verre die teerste punt. Wat hulle op foto's plaas en wat die realiteit is, is wêrelde van mekaar. Iemand gaan die term "luuks" moet naslaan.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060474be62c9434aa88fde395e55e310b6b56f9de0a5fca60b7ee1d3a8bc80a7d8e740a555328e2b7eb6838a7332508a8d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894172 18.481528

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang