One bedroom Loft Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 New Street, Unit 75 Izra Towers, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
One bedroom Loft Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in Durbanville en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n gastetoilet. Die solderslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, slim-TV met stroomkanale en gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteitswagte is beskikbaar. Gaste sal naby winkelsentrums en restaurante wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 New Street, Unit 75 Izra Towers, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 New Street, Unit 75 Izra Towers, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang