+53
Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely cottage. Spacious, well-equipped, comfortable stay in a lovely cottage with the most beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. It was a very lovely stay. A very nice place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die no. 1 oornag verblyf op die N1 roete. Die beste oornag verblyf tussen die Kaap en Gauteng! Fantastiese diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Amazing hospitality, accommodation was just perfect. Perfect halfway stop between JHB and CPT - a gem just outside of Richmond - amazing hospitality and accommodation was perfect in every way. The farm is really special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker, netjies en gemaklik. Verskriklik lekker geslaap en gebly in 'n baie netjiese en plekkie met alles wat mens kan benodig in die kombuis. Selfs lekker koffie en beskuit gehad voor ons gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Nuwe gunsteling oornag stop. Die verblyf is modern, skoon en netjies. Hulle het aan alles gedink en die huisie het alles wat jy nodig het. Ons is baie dankbaar vir die opsies vir aandete wat hulle gehad het - die lamspastei was heerlik! Dis ons nuwe gunsteling oornag stop oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie dankie vir 'n aangename tyd op die plaas. Baie mooi plek. Die natuurskoon maak die plek. Mooi en gerieflike verblyf. Uitstekende gras vryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte T
1 nag
5.0
Jan 2026

Beautiful setting with first class accommodation. Highly recommended. Beautiful setting along the river. The unit was spotless and well equipped. Perfect stopover on the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Presies wat mens wil hê na 'n lang dag op die pad. Skoon, alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Stunning. Fantastic, great place, great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang