Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anthony H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. It was a very lovely stay. A very nice place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Amazing hospitality, accommodation was just perfect. Perfect halfway stop between JHB and CPT - a gem just outside of Richmond - amazing hospitality and accommodation was perfect in every way. The farm is really special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker, netjies en gemaklik. Verskriklik lekker geslaap en gebly in 'n baie netjiese en plekkie met alles wat mens kan benodig in die kombuis. Selfs lekker koffie en beskuit gehad voor ons gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Nuwe gunsteling oornag stop. Die verblyf is modern, skoon en netjies. Hulle het aan alles gedink en die huisie het alles wat jy nodig het. Ons is baie dankbaar vir die opsies vir aandete wat hulle gehad het - die lamspastei was heerlik! Dis ons nuwe gunsteling oornag stop oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie dankie vir 'n aangename tyd op die plaas. Baie mooi plek. Die natuurskoon maak die plek. Mooi en gerieflike verblyf. Uitstekende gras vryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte T
1 nag
5.0
Jan 2026

Beautiful setting with first class accommodation. Highly recommended. Beautiful setting along the river. The unit was spotless and well equipped. Perfect stopover on the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Presies wat mens wil hê na 'n lang dag op die pad. Skoon, alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Stunning. Fantastic, great place, great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morné V
1 nag
5.0
Des 2025

Absoluut puik. Ons het op die nippertjie plek gekry by Ongersfontein toe ons planne in die Kaap onverwags met 'n dag verleng is. En ons kon nie vir beter gevra het nie. Ons woef is met ope arms verwelkom en het lekker baljaar op die plaas. Die huisies is privaat met die sagste gras waarop ons lekker uitgespan het. Johan en sy familie is vriendelik en behulpsaam, soos net Karoo-mense kan wees. Ons het ook van die plaasprodukte op die nippertjie bestel vir aandete en als was reg vir ons aankoms. Die eenheid het als waaraan jy kan dink en ons het baie gerieflik gebly en geslaap. Die plaasmelk, koue water en ys wat reg en koud was met aankoms was 'n groot bederf! Ons bly beslis weer hier met 'n volgende vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese plek en baie goeie diens. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang