+53
Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

N plekkie om tot stilstand te kom en om net te wees. N plek van rus by en binne in die natuur. Alles is so uitnodigende atmosfeer van die blyplek tot Johan en Izel. Dankie julle. Dit was vir ons n belewenis wat ons saam met ons dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daandre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oorspronklik, warm en rustig. Wow! Ongersfontein Gastehuis het ons verwagtinge oortref! Dit is ons nuwe gunsteling stop op pad Montagu toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, goed toegerus, gemaklik end top gehalte verblyf. Ongersfontein Gasteplaas - Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oase in die Karoo. Net een woord. Puik. Kyk nie verder. Puik blyplek. Alles wat jy nodig het vir oornag en selfs 'n paar dae se rustige oorbly in die Karoo. Rus en vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goed gerus. Ons het baie lekker gebly. Perfekte plek om bietjie te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
1 nag
5.0
Feb 2026

Exceptional accommodation along the N1. Wonderful jewel along the N1. Exceptionally neat. Perfect for an overnight stay. Hosts are top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Friendly owners, and attentive. Pleasant environment. We had the 2 sleeper. It's so cute and homely. It has everything you need. Clean, detailed with an eye-opening coffee table book on the Karoo. Stay longer, not just a stopover!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Total gem! Een van die lekkerste stoppe, pragtige omgewing, fantastiese diens, goed uitgeruste kothuise en werklik 'n moet om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Spacious, comfortable accommodation. Lovely setting. Beautiful new cottages. Well equipped and lovely setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely cottage. Spacious, well-equipped, comfortable stay in a lovely cottage with the most beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang