Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ongersfontein Gasteplaas, geleë op 'n werkende beesplaas in die Karoo, bied gemaklike verblyf langs die Ongersrivier.

Hierdie gastehuis beskik oor 5 pragtig ingerigte kothuise, elk met 'n privaat ingang. Die kothuise bied ruim kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Gaste kan ontspan in knus sitkamers, gebruik maak van volledig toegeruste kombuise en op privaat patio's ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan gebruik maak van die braai-areas. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Richmond Perdemuseum slegs 6.8 km weg, en die Richmond Gholfklub is 7.5 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is jy verseker van 'n rustige nagrus in die hartjie van die Karoo.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marike H
Gesin met klein kinders
5.0
Nuwe gunsteling oornag stop. Die verblyf is modern, skoon en netjies. Hulle het aan alles gedink en die huisie het alles wat jy nodig het. Ons is baie...
Sien meer
Jan 2026
Boesman B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n aangename tyd op die plaas. Baie mooi plek. Die natuurskoon maak die plek. Mooi en gerieflike verblyf. Uitstekende gras vryheid.
Jan 2026
Brigitte T
5.0
Beautiful setting with first class accommodation. Highly recommended. Beautiful setting along the river. The unit was spotless and well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Petrus B
Gesin met klein kinders
5.0
Presies wat mens wil hê na 'n lang dag op die pad. Skoon, alles wat mens benodig.
Jan 2026
Morné V
5.0
Absoluut puik. Ons het op die nippertjie plek gekry by Ongersfontein toe ons planne in die Kaap onverwags met 'n dag verleng is. En ons kon nie vir be...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ongersfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang