Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ongersfontein Gasteplaas, geleë op 'n werkende beesplaas in die Karoo, bied gemaklike verblyf langs die Ongersrivier.

Hierdie gastehuis beskik oor 5 pragtig ingerigte kothuise, elk met 'n privaat ingang. Die kothuise bied ruim kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Gaste kan ontspan in knus sitkamers, gebruik maak van volledig toegeruste kombuise en op privaat patio's ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan gebruik maak van die braai-areas. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Richmond Perdemuseum slegs 6.8 km weg, en die Richmond Gholfklub is 7.5 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is jy verseker van 'n rustige nagrus in die hartjie van die Karoo.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en baie lekker geslaap. Dit is 'n pragtige eenheid. Splinternuut en baie netjies en stylvol. Alles is ingerig om dit vir die gas...
Sien meer
Des 2025
George S
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation! The accommodation was really nice, clean and new. The kitchen equipment was useful and well thought out, and it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Elize D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is die mooiste plek en vriendelike diens.
Des 2025
Phillip L
5.0
Fantastiese oorslaapplek op Ongersfontein Gasteplaas. Ons het oorgeslaap by Ongersfontein Gasteplaas op reis tussen Gauteng en Wes-Kaap. Ons was aange...
Sien meer
Des 2025
Dieter T
5.0
Uitstekende oornag plek tussen Gauteng en Kaapstad. 10 uit 10 vir gasvryheid, natuurskoon en luuksheid. Sal weer kom.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ongersfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang