Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ongersfontein Gasteplaas, geleë op 'n werkende beesplaas in die Karoo, bied gemaklike verblyf langs die Ongersrivier.

Hierdie gastehuis beskik oor 5 pragtig ingerigte kothuise, elk met 'n privaat ingang. Die kothuise bied ruim kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Gaste kan ontspan in knus sitkamers, gebruik maak van volledig toegeruste kombuise en op privaat patio's ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan gebruik maak van die braai-areas. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Richmond Perdemuseum slegs 6.8 km weg, en die Richmond Gholfklub is 7.5 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is jy verseker van 'n rustige nagrus in die hartjie van die Karoo.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janine M
Gesin met tieners
5.0
Besonderse oornagplek! Pragtige en ruim eenheid. Splinternuut en baie goed ingerig. Heerlike stoep om op te braai en kuier. Naby aan die dorp. Mooiste...
Sien meer
Des 2025
Joanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was a lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Pieter D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike luukse oorslaap plek! Ek het 'n bietjie te lank gewag om 'n plek te boek en was buite my begroting, maar toe ons daar aankom was ons werkli...
Sien meer
Des 2025
Danel D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oornag! Pragtige, goed toegeruste blyplek. Vriendelike, hulpvaardige en opregte eienaars en bestuurder. Sal beslis weer daar oorn...
Sien meer
Des 2025
Natalie M
Saam met lewensmaat
5.0
One of our most comfortable stays. The stay was beautiful and very comfortable. I highly recommend braaing the lamb chops and ribs from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ongersfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang