+22

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Vir seker waarde vir geld! Die huis is ideaal en goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die diens wat ons ontvang het van dat ons die sleutels gekry het tot ons daar weg is, was uitstekend. Die huis is onlangs oorgedoen en alles voel en lyk nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Modern en gerieflik. Heerlik gebly. Uiters skoon, netjies en modern. Naby alles. Die huis beskik oor alles wat jy nodig het, niks te kort gekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jack Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

103 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6638fcff3001a0b2a147eb5b4f56050a7a3e2f3ef8cb8c679cb334c191cd21ba06c85a5dc42eed3746ba09b9c845446bc75e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 103 High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1841094 22.1432165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang