+22

OnHighStreet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

OnHighStreet is 'n kushuis in 'n gesogte area van Mosselbaai. Die huis is volledig gemeubileer en ideaal vir gesinne, sakereisigers en klein groepies wat 'n stylvolle kuswegbreek soek.

Verblyf word gebied aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. 'n Gedeelde badkamer is beskikbaar en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea vorm die hart van die huis en bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste. Gaste het toegang tot WiFi.

Die leefarea maak oop na 'n privaat houtdek met 'n buite-eetarea en toegewyde braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word in die oprit voorsien. Die eiendom is sentraal geleë naby strande, winkels, restaurante en 'n wye verskeidenheid aktiwiteite.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 103 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6638fcff3001a0b2a147eb5b4f56050a7a3e2f3ef8cb8c679cb334c191cd21ba06c85a5dc42eed3746ba09b9c845446bc75e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 103 High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1841094 22.1432165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang