Onneribos
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Rivier Street, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Onneribos is 'n eenheid geleë in die skilderagtige plaasdorpie Baardskeerdersbos, in die Overberg. Baardskeerdersbos is naby Pearly Beach, Franskraal en Gansbaai, asook verskeie uitstekende Overberg-wynplase om van te kies.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek.
Buite kan gaste 'n heerlike braai geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Rivier Street, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Rivier Street, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang