Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Baardskeerdersbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baardskeerdersbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baardskeerdersbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baardscheerders Bosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baardskeerdersbos Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Baardskeerdersbos

B-bos Huis is 'n selfsorgkothuis in Baardskeerdersbos en is naby verskeie winkels en restaurante. Die huis is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Baardskeerdersbos

Oppiekop in B.Bos is 'n selfsorgkothuis wat in die vallei by Baardskeerdersbos skuil en word omring deur prentjiemooi, groen landerye en fynbos. Baardskeerdersbos is 20 km van Gansbaai, 67 km van Hermanus en 55 km v...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Baardskeerdersbos

20% af Winteraanbod!
VanafR1 925
R1 540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Goedvertrou Guest Farm is 25 km buite Gansbaai en 25 km buite Stanford geleë. Dit spog met pragtige uitsigte van die omliggende plase en fynbosberge. Akkommodasie word in 'n lieflike ou Kaap Hollandse-gebou met s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Doornbosch Game Lodge and Guest Houses is in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is slegs 2 ure se ry van Kaapstad af, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad op die roete na die...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis op 'n plaas 19 km buite Gansbaai en 37 km van Stanford af. Geniet 'n uitsig oor die plase, fynbos en op die omliggende berge. Die kothuis het ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

321 Pearly Beach Cottages is 'n selfsorgplaashuis op 'n perdeplaas in die buitewyke van die rustig kusdorpie Pearly Beach. Die verblyf bestaan uit 1 kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothui...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Ons Strandhuisie is 'n selfsorghuis wat in die Pearly Beach Oord in die oulike kusdorpie Pearly Beach geleë is. Die tweeslaapkamer-eenheid is ideaal vir gesinne en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Cottage is 'n selfsorghuis vir 5 gaste in 'n veilige landgoed in Pearly Beach, net 400 m van die strand af. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See is in Pearly Beach Vakansieoord net 200 m van die strand af. Daar is baie geriewe om jonk en oud te vermaak. Verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n dub...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

@ The Beach is 'n nuwe, minimalistiese tog moderne selfsorg-strandkothuis op die hoek van Inkvisstraat en Melkhoutstraat in die gewilde Pearly Beach Oord. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en is ideaal vir 'n k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za