+16
Selfsorg in Franskraal

By Ons Huis Franskraal

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ons Huis Franskraal bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Franskraal. Die woonstel is 350 meter se stap vanaf Franskraal-strand en 2.1 km vanaf Rooikrans Franskraal, die gewilde staproete.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 1 dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas/vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Aangrensend aan die kombuisie is die sitarea met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplekke en 'n slim-TV. Die sitkamer het skuifdeure wat lei na die houtdek, wat die perfekte plek is vir skemerkelkies met see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die woonstel kan gaste in die welige tuine ontspan en maaltye by die draagbare braai geniet. Daar is 'n Weber-braai op die patio. Gaste mag slegs brikette vir die Weber gebruik. Veilige parkering vir 2 voertuie is beskikbaar. Die woonstel is gerieflik naby 'n winkel, restaurant, wassery en koffiewinkel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Braai

Ligging

  • 33 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

33 Cilliers Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA864b239375870697d2bc6f4e9317aa3b208170655014d0f910f31dbfe1025da7e9f48486f9097ce866eee7ae994cb12cfdb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 33 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60902370337 19.390175596804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang