+15
Oord in Hazyview

Ons Plek Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Clive Nyiko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Beautiful. It was wonderful, great view, great staff, and the hospitality was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Rustig goed geleë en billik geprys. Heerlik, pragtige plek, puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en stil. Dit was rustig en stil. Die eenheid was skoon en netjies. 'n Paar stoele op die stoepie sal lekker wees om net buite te kan sit tydens die reenbui. Die personeel was hulpvaardig en vriendelik. Daar was 'n geleentheid tydens ons verblyf - wat nie gepla het - maar as 'n groep lekker kuier mag dit steurend wees - 'n waarskuwing by bespreking sal net bedagsaam wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie hulpvaardig. Het lekker gebly. Kamer was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmina J
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Tranquility and an awesome stay. A very lovely and awesome stay. Excellent service from the day we arrived until we left. Will definitely return to Ons Plek with our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Het eers na donker ingeboek en al weer voor sonop moes ry. 'n Tafel langs die bed sal lekker wees vir ons wat bril dra. WiFi was baie swak met tye. Maar sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leatitia N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2026

Quiet and relaxing. All was in order, except with the lots of rain, I suppose the road was washed away a little. So not good for my tyres. Also, some loose bricks on the walkway. But sure that can be fixed. Overall, a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Neat and tidy. Overnight stay. Clean and tidy. Very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Rustige plek teen die Sabie rivier. Pragtige plek wat veral ideaal is vir 'n groep mense. Ek hou baie van die area waar jy langs die rivier kan kuier en kosmaak met alles wat jy benodig. Ek het net 'n probleem met die trappe wat hoog is na die kamers. Dis moeilik vir ouer mense. En die kant van die stoep by kamer 1 sal goed werk as daar dalk 'n skuinste of trappies gesit kan word as jy van daardie kant na jou kamer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zaritha V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2026

Die omgewing was mooi. Dit kan skoner en meer prakties wees. Dit is 'n pragtige omgewing. Die werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 3 kamers bespreek. Een van die kamers het nie warm water gehad nie. Die kamers kan skoner wees. Die mure was vuil en algemene skoonmaak kan verbeter. Daar is geen bedlampies nie en mens kan nie die badkamerlig aansit sonder om die kamerlig aan te skakel nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Almi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R536, Edna Farm 10 Portion 6, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35033b80977550cc8b654517366181eaa1e4b5809e1794bdb6fe678f1d3e475aa1d5c18763a650b24d53aa75de3432bf871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R536 Edna Farm 10 Portion 6 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.042390241911 31.096380618319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang