+25

Ons Strandhuisie N5

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Strandhuisie N5 bied gemaklike selfsorgverblyf in die Pearly Beach-oord, geleë in die kusdorpie Pearly Beach.

Hierdie huis met 2 slaapkamers is ideaal vir gesinne en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en kombuis met 'n binnebraai, 'n slaapbank en 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met DStv-toegang.

Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n winkel vir basiese benodigdhede, petrolpompe, 'n speelpark, wasgoedgeriewe en die strand. Die strand is veilig vir swem en visvang, terwyl die nabygeleë dorp Gansbaai, ongeveer 21 km weg, aktiwiteite soos haaihokduik bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liesl C
Saam met vriende
5.0
Our favourite beach! Awesome! We only did an overnight stay, but enjoyed it very much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Sherel D
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed. Enjoyed. Awesome. Relaxed. Comfort.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Charliza J
Gesin met tieners
5.0
Lekker naby toegang tot die strand en baie veilig. Dit is so veilig en die mense in die oord is so vriendelik en behulpsaam. Die toegang tot die stran...
Sien meer
Mei 2025
Caron P
Gesin met klein kinders
5.0
The gift that keeps giving. Our stay was amazing, the house is equipped with everything you can think of and more. It's a very short wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Bridget W
Saam met vriende
5.0
Lovely home. Lovely, comfortable and clean home. Very well equipped with everything needed for self-catering. Walking distance to one o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Strandhuisie N5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus N5, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd19dcd184976ef388ac0bbdfcc17ac82f8e76289482e4eef34e464f4679c9ab60e3a11ceb181998574fa36231cab4c1749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Nautilus N5 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.668448440577 19.519595431993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang