+21

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Muldersbank, off the R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is. Dié kothuis het 'n privaat randvloeiplonspoel met 'n uitsig oor die olyfboord.

Die kothuis beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel vir koue winteraande. Daar is plafonwaaiers in die sitareas.

Die kothuis spog met 'n onderdakstoep met braaigeriewe, asook 'n lieflike binnehof. Daar is ook 'n omheinde tuin vir die honde en stalle en 'n perdekamp vir perde. Die plaas bied stap- en perdryroetes wat gaste kan verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Siobhan W
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful stay! What a magic place! Photos don't do it justice. Spacious, clean and with everything one needs. Lovely patio with the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Chester D
Saam met lewensmaat
5.0
It was nothing short from perfect. We had a fantastic two-night stay at this beautiful farm-style getaway. It perfectly combines a peac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Johnny B
Saam met lewensmaat
5.0
Oolyfie is n baie rutige plek met al die nodige niks wat kort nie. Ons het leekr. Oolyfie is baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet en sal wee...
Sien meer
Apr 2026
Egbert D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en ontspanne. Baie netjiese verblyf. Netjies ingerig, met als wat jy nodig het. Die uitsig oor die Klein Karoo-vlaktes ook iets om te aanskou e...
Sien meer
Apr 2026
Willie S
Saam met lewensmaat
5.0
Het verblyf baie geniet. Ruim vertrekke en groot voorstoep met braai. Heerlike oornag plekkie. Aangename atmosfeer en swembad/lugversorger bied laafni...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Muldersbank, off the R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oolyfie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Muldersbank, off the R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang