+45
Kampeer/karavaan in Vanwyksdorp

Opi Oewer Camping & Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lodewyk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Uitstekende gasvryheid, biker-vriendelik, pragtige roetes en ’n lekker, ontspannende atmosfeer. Opi Oewer was vir ons as twee bikers ’n uitstekende ervaring. Opi Oewer het regtig uitgestaan danksy die gasvryheid van Francois, wat ons ongelooflik goed geakkommodeer het van begin tot einde. Die kamers was prakties ingerig met rakke vir helms en plek om baadjies op te hang, wat dit baie gerieflik gemaak het vir motorfietsryers. Parkering was ook veilig en gemaklik. Francois het ekstra moeite gedoen deur ons te help om die bikes te jumpstart toe ons probleme gehad het, en selfs raad gegee oor die beste roetes in die omgewing. Hy het ook gehelp om die bikes weer behoorlik vas te maak toe ons vertrek het. Die plek self het ’n lekker, ontspanne atmosfeer gehad met alles wat jy nodig het: braaipakke, goedkoop hout en bier, warm water, en oor die algemeen ’n goeie vibe. Die omliggende area is landelik en pragtig, met fantastiese grondpaaie en passe wat perfek is vir ’n dag se ry. Die enigste ding om in gedagte te hou is dat dit nogal koud kan raak saans – dit het tot so 7°C gedaal toe ons daar aangekom het – maar dit dra eintlik by tot die ervaring. Beslis ’n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was good. Our stay was good, nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vredevol, rustig, platteland. Ons het verskriklik lekker gebly in 'Sara se Geheim'. Eienaars baie vriendelik en kon ons baie vertel oor die omgewing en paaie. Mariska het ons selfs bederf met 'n heerlike tuisgebakte bye en olywe broodjies, mét heel vye - als haar eie hande werk. Plek was baie netjies en ons kon tot laat op die stoepie sit en luister na al die aandgeluide. Sal graag weer teruggaan. Ons kon ook sommer stap na die bekende VanWyksdorp mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

"Road trip" vanaf Paarl gedoen en baie lekker en rustig oorgebly. Ja beslis. Mariska is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. Voorstel, hulle kan gerus gras op die kampeerplekke ook plant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die goeie resensie! Met die afgelope paar jaar se droogtes is dit wel nie moontlik om meer grasperke aan te skaf nie. Het wel al kunsgras oorweeg, maar daai Karoo son het geen genade. Beste wense.

Eric C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Waarde vir geld en kamer skoon en netjies! Baie lekker gebly, plek was netjies en skoon! was nie by die huis toe ons vertrek het nie (by basaar gewees) en ons het vergeet om geld te los vir die sak hout. Sy wou niks weet toe ek haar vra of ek die bedrag vir haar kan oorplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Wonderlike gasheer en gasvrou. Fantasties. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska

Tonie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker skoon, mooi, goed toegerus in die natuur. Ons het heerlik gekuier. Die badkamers en gemeenskaplike kombuis is bo verwagting toegerus met alles wat nodig is. Selfs 'n honesty bar. Staanplekke mooi gelyk met pragtige uitsig. Ontvangs deur Francois (eienaar) en ook vooraf kommunikasie was vriendelik en deeglik. Altyd warm water. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska

Peru V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige oasis in die natuurskoon. Ons was geweldig beïndruk met Opi Oewer. Was 'n lang grondpad tot die pragtige oasis in die middel van nerens. Die gasvrou het vir ons 'n slaai gebring om saam met ons steaks te eet. Jy kan sien daar is baie moeite gedoen om die kampeer- en verblyfplekke te bou. Die rustieke ou memorabilia is baie uniek en die eienaars is baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vyfster vir gasvryheid! Wonderlike en vriendelike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gorgeous and calming. The hosts were very welcoming, and the scenery was amazing. Had an absolutely amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc7382e1fa2e7d276f09f019a53bc207f182cc07888fbb52f1d723f830185c8fc6b84665ccea27a4a4907c3ffa761d8c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off the R327 Buffelfontein Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.755257225308 21.458727848595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang