Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vanwyksdorp

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Vanwyksdorp van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanwyksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanwyksdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanwyksdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanwyksdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanwyksdorp Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanwyksdorp

Watermill Farm bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 2 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Vanwyksdorp langs die R62. Watermill Farm het 3 voll...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Vanwyksdorp

Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampeer-ervaring buite Van Wyksdorp, wat ideaal is vir reisigers en toerfietsryers. Die kampeerterrein bied verblyf in 'n eenheid vir 2 gaste, die kampee...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vanwyksdorp

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Jakkalskloof Camping bied kampeerplekke op 'n plaas in die Klein-Karoo tussen Ladismith en Riversdal, minder as 1,5 km vanaf Vanwyksdorp. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kampeerplek ver van die st...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Onder die Milkibar is op 'n rustige plaas net 4 km buite Vanwyksdorp geleë. Dis aan die voet van die Rooiberge, langs die Grootrivier, en dit word omring deur doringbome. Die gasteplaas bied 2 rustieke kothuise, ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Sionshoop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-eenhede 6 km vanaf Van Wyksdorp en het 'n pragtige uitsig op die Langebergberge. Gaste kan tussen eenhede met slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassebes en 2 kinders...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Ricky's Drift is 'n organiese olyfplaas in die Olyvenriviervallei, sowat 3 km buite Vanwyksdorp. Dis perfek vir diegene wat op soek is na ;n wegbreek uit die stad. Verblyf word in 3 kothuise gebied en daar is slaap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Rooiberg Lodge bied jou die keuse van luukse kothuise of solderkamers in die hart ban die Assgaaibos Natuurreservaat.gaste kan eet en drink in ons huislike restaurant met 'n uitsig oor die watergate, en 'n keuse maa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vanwyksdorp

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Elim Retreat is aan die voet van die Gamkasberge, weggesteek tussen die berge van die Klein Karoo en bied verblyf in 'n kloof. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is geskik vir 5 volwassenes en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Rugsakreisigerslosies in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Zoasis Accommodation bied slaapsaal-verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein-Karoo en een van twee sendingstasies in die omgewing. Die verblyf is ideaal geleë vir gaste wat die buitelug geniet...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Riverstone Game Farm is op 'n wildsplaas naby Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Calitzdorp Farm Stay bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n volstruisplaas, net 7 km vanaf Calitzdorp in die pragtige Gamkavallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadsle...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Escapes Private Game Lodge skuil teen die hange van die bekende Swartberge en is op 'n prentjiemooi, ongerepte stuk grond van 6000 hektaar. Dis sowat 28 km vanaf die historiese dorp Ladismith in die Klein-Karo...

Vanaf
R1 615
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Klein Karoo Valley Guest Cottage bied gaste 'n lieflike kothuis in die klein vallei van Opzoek wat omring is deur die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo en 25 km vanaf Calitzdorp langs Roete 62. Die kot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Miertjieskraal is in die Klein Karoo, tussen Riversdal en Ladismith teen die teerpad geleë. Ontspan op dié pragtige natuurreservaat en plaas met wild, boerbokke, skape, lusern, ongelooflike natuurskoon en 'n betow...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die a-Vanwyksdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za