+45
Kampeer/karavaan in Vanwyksdorp

Opi Oewer Camping & Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampeer-ervaring buite Van Wyksdorp, wat ideaal is vir reisigers en toerfietsryers.

Die kampeerterrein bied verblyf in 'n eenheid vir 2 gaste, die kampeerplek-slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste, of een van die staanplekke by die kampeerterrein.

Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en 'n kombuisie met 'n yskassie, breekware en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kampeerplek-slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die ablusie- en kombuisgeriewe met die kampeerterrein. Die kombuis is met 'n yskas en stoof toegerus, en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Braaigeriewe is beskikbaar, en vuurmaakhout en ys kan op die perseel gekoop word. Braaipakke kan ook vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lodewyk V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende gasvryheid, biker-vriendelik, pragtige roetes en ’n lekker, ontspannende atmosfeer. Opi Oewer was vir ons as twee bikers ’n uitstekende er...
Sien meer
Apr 2026
Louis S
Saam met lewensmaat
5.0
It was good. Our stay was good, nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Petro M
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevol, rustig, platteland. Ons het verskriklik lekker gebly in 'Sara se Geheim'. Eienaars baie vriendelik en kon ons baie vertel oor die omgewing e...
Sien meer
Aug 2025
Andries B
Saam met lewensmaat
4.8
"Road trip" vanaf Paarl gedoen en baie lekker en rustig oorgebly. Ja beslis. Mariska is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en ons sal beslis weer da...
Sien meer
Des 2025
Eric C
Saam met lewensmaat
4.8
Waarde vir geld en kamer skoon en netjies! Baie lekker gebly, plek was netjies en skoon! was nie by die huis toe ons vertrek het nie (by basaar gewees...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opi Oewer Camping & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc7382e1fa2e7d276f09f019a53bc207f182cc07888fbb52f1d723f830185c8fc6b84665ccea27a4a4907c3ffa761d8c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off the R327 Buffelfontein Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.755257225308 21.458727848595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang