Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kathu

Opihoek Woonstel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Jessica W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant. Perfect! The place is spacious, equipped with everything you need for a short stay and the host is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Regtig 'n gerieflike oorslaapplek. Baie lekker gebly. Opihoek is gerieflik, netjies en skoon. Ons het effe gesukkel om die eiendom in die donker te kan identifiseer, want die huise in die straat het nie nommers op nie. Maar dis regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Hemels. Skoon, netjies, waarde vir geld. Defnitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie, ons waardeer altyd terugvoer!

Jacqueline G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir my geld! Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was aangenaam. Was opsoek na 'n goeie nagrus en is beslis wat ek gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit om te hoor ons gaste kon lekker rus.

Nicole O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was heerlik. Dit was baie nice en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Mooi, rustig en waarde vir geld. So lekker stil en mooi. Ek het so tuis gevoel. Die gasvrou is wonderlik, gaan uit haar pad uit om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat jy Opihoek Woonstel gekies het om bietjie te rus. Ons hoop om jou weer te verwelkom by ons in die toekoms.

Alfred O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Sal dit aanbeveel vir 'n lekker oorslaapplek. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Lekker gebly. Alles het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Veilig goed geleë maar kort bietjie TLC. Veilig maar badkamer kort aandag. Kombuis se water is baie swak. Groot area. Bank in TV kamer is ook stukkend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het die badkamer onlangs oorgedoen. Ons moet die kraan in die kombuis na laat kyk, dankie. Ek is nie seker waarom u voel die bank is gebroke nie. Ons probeer ons bes om gaste gelukkig te hou. Daarom het ons die badkamer oorgedoen en 'n aircon laas maand laat installeer. Weereens dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6041c45b044c79ec0a8a7a162aa224b7aebe0002eb321012df105758bed1a78298f896240126d6e3ce3796dc9ebd880849d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 17 Mopani Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689622597648 23.044926971197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang