+8
Selfsorg in Kathu

Opihoek Woonstel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marjorie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Kuier was uistekend. Ek het baie lekker daar geniet. Gan definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie, ons kan nie wag om u weer te verwelkom nie!

Brian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goed geleë en stil. Was baie lekker. Baie lekker en netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit altyd.

Jaleel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was really peaceful and quiet. It was actually really good, especially their services. I would say the stay is really value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Thank you, we appreciate all feedback!

Jessica W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant. Perfect! The place is spacious, equipped with everything you need for a short stay and the host is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
4.6
Feb 2026

Comfortable and good value for money. The cottage had everything I needed and was comfortable and clean. I enjoyed the Smart TV as it meant I could watch YouTube, which I would have done at home! So far, this was the accommodation I have used on this trip that had a Smart TV. My only complaint was the fact that the street numbering wasn't clear, and I wasn't sure which gate to draw up in front of. The other thing I couldn't locate was a tea towel (the kind used for drying dishes). Most self-catering places have them prominently displayed in the kitchen. Fortunately, I had my own in a side pocket of my cooler bag, which stays there permanently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Thank you very much for the feedback. We are working on clearer numbering. Sorry that there was no dishtowel; I will make sure in future it is put out as we normally do. Thank you for staying with us.

Alet B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Regtig 'n gerieflike oorslaapplek. Baie lekker gebly. Opihoek is gerieflik, netjies en skoon. Ons het effe gesukkel om die eiendom in die donker te kan identifiseer, want die huise in die straat het nie nommers op nie. Maar dis regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Hemels. Skoon, netjies, waarde vir geld. Defnitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie, ons waardeer altyd terugvoer!

Jacqueline G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir my geld! Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was aangenaam. Was opsoek na 'n goeie nagrus en is beslis wat ek gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit om te hoor ons gaste kon lekker rus.

Nicole O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was heerlik. Dit was baie nice en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6041c45b044c79ec0a8a7a162aa224b7aebe0002eb321012df105758bed1a78298f896240126d6e3ce3796dc9ebd880849d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17 Mopani Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689622597648 23.044926971197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang