Opikopi Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Theo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Great value for money. It is always a pleasure to stay at Opikopi Guest House. Friendly staff, well-appointed rooms which feel homely. The Peppertree Restaurant is a great bonus offering tasty wholesome meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Thank you very much, Theo, for your wonderful feedback and for choosing us as your preferred accommodation in Pretoria. We hope to host you soon again.

Teann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great service, friendly staff. Great stay in the presidential suite. Staff organised a special request and we really appreciate it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Genotvol, luuks en gemaklik. Absoluut fantastiese ervaring. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Restaurant uitstaande kos. Flinke diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies en goeie kliëntediens. 'n Baie mooi netjiese gastehuis. Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Goeie Middag Mevrou, Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Zander Victor

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Huis weg van die huis! Daar is werklik min plekke waar ons alles wat ons nodig het kan kry soos Opikopi Gastehuis nie. Die restaurant en kroeg op die perseel maak dit veilig om nie uit te beweeg nie en die atmosfeer is rustig en kalm. Dit is ons eenstop-oornagplek wat my huis weg van die huis is. Baie dankie vir jul puik plek en diens wat dit ewenaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Baie dankie Andre, vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg en bly ons kan die ervaring meer gerieflik maak. Vriendelike Groete, Natasha.

Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was gerieflik en baie naby aan die hospitaal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Hello Elanie Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Wens julle 'n wonderlike fees seisoen en 'n voorspoedige nuwe jaar. Groete, Natasha.

Annari G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Awesome Perfekte ligging en heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Hello Annari Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons wardeur die ondersteuning. Vriendelike Groete, Natasha

Hermien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantastiese diens en die plek is ongelooflik mooi. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Opikopi Guest House
Goeie dag Hermien Dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer. Die Opikopi span is baie bly jul het die tyd hier by ons so geniet. Hul is altyd welkom om weer vir ons te kom kuier. Dankie Corneille

Reenen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Ek was heel tevrede. Maar was 'n paar kwale. Die bad se funksies werk nie almal en ek het betaal vir 'n B&B in my aandprys sover my kennis strek. Maar toe ons ontbyt klaar was het moes ek daarvoor betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gertha L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2021

Teleurstelling. Ons het al voorheen by Opikopi oorgebly en was baie beïndruk daarom het ek weer hier bespreek. Hierdie keer was wel 'n teleurstelling. Daar was nog ander mense se hare op die stort se vloer. Ek't die kamer spesifiek gekies en meer betaal vir die spabad maar die spabad het nie gewerk nie. Die bedrading wat die kitchenette ligte aanbetref is deurmekaar. Die bed is baie gemaklik, beddegoed vars en skoon en die sherrie altyd 'n nice touch.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Helen
Opikopi Guest House
Hello Gertha Baie dankie vir die terugoering en weereens baie jammer oor die bad. Ons het dit met Lekkerslaap reggestel om die kamer reg te hernoem. Die koste per aand is slegs vir akkommodasie. Hoop ons sien julle weer om die ervaring volgende keer uit die boeke te maak. Vriendelike Groete, Natasha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 660
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 660
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 581 Verdi Street, Erasmuskloof/Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff77ffd8608b96df50b96947e8d9b40fb00386ac7c7aa69b3db3cab1a9a4ff1c334592745c1c30fb7bb25b34d83ae74c54f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 1 mens 31 5 1 5 581 Verdi Street Erasmuskloof/Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.809838888889 28.272916666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang