+120
Gastehuis in Constantiapark

Opikopi Guest House

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 581 Verdi Street, Erasmuskloof/Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Opikopie is sentraal geleë in Erasmuskloof, ’n stil oostelike voorstad in Pretoria.

Verblyf word in ’n verskeidenheid suites, kamers en ’n huis gebied. Elke eenheid het ’n privaat ingang in die tuin, ’n en suite-badkamer, WiFi en ’n TV met DStv. Die Presidensiële-suite met ’n Jacuzzi is die enisgte eenheid met ’n Jacuzzi-bad. Selfsorg, Selfsorg 2 en Executive-drieslaapkamer het elk ’n ten volle toegeruste kombuis. Selfsorg Verdi het ’n kombuisie met verhit-en-eetheriewe met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die ander kamers het ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede en kantore, insluitend die Botaniese Tuine, Voortrekkermonument, Uniegeboue, Menlyn Mall, Sita-kantore, Kloof MediClinic, Pretoria-Oos Hospitaal en die Waterkloof en Wingate Park-gholfbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Glynnis L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goeie diens, veilige slaapplek en parkering. Definitiewe aanbeveling. Ons was baie vriendelik ontvang. Baie professioneel, kamer is mooi en...
Sien meer
Apr 2026
Ian K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Sal definitief weer gaan en kan dit aanbeveel vir ander. Dit was baie lekker.
Mrt 2026
Theo S
Besigheidsreis
5.0
Great value for money. It is always a pleasure to stay at Opikopi Guest House. Friendly staff, well-appointed rooms which feel homely. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Teann P
Saam met lewensmaat
5.0
Great service, friendly staff. Great stay in the presidential suite. Staff organised a special request and we really appreciate it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Heidi P
Saam met lewensmaat
4.8
Sal dit weer doen. Die restaurant op die perseel was lieflik. Die diens en kamer was uitstekend.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 581 Verdi Street, Erasmuskloof/Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Opikopi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 660
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 660
per nag, vir 1 mens
Bespreek

581 Verdi Street, Erasmuskloof/Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff77ffd8608b96df50b96947e8d9b40fb00386ac7c7aa69b3db3cab1a9a4ff1c334592745c1c30fb7bb25b34d83ae74c54f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 1 mens 34 5 1 5 581 Verdi Street Erasmuskloof/Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.809838888889 28.272916666667

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang