+8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerrie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Fantasties gebly. Baie lekker gebly, die kamer is ongelooflik skoon en netjies, gasvrou het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik te maak. Lekker stil area, maar tog naby. Beveel die plek beslis aan, 'n klein juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delarey R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Uitstekend, rustige atmosfeer en baie gesellig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia Muller M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Oornag maar alles was mooi. Ons het oornag maar alles was netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige, skoon en keurige geriewe. Eersteklas! Heerlik vertoef. Uitstekende ligging. Verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich Wilhelm L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ontspannend. Was baie aangenaam. Host was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi en lieflike plek. ‘n Wonderlike plek in 'n rustige area van Potch. Baie mooi en netjiese kamer. Lieflike tuin en vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno En Nellie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, alles wat ons nodig gehad het. Waarde vir geld! Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, netjies en als wat ons gesoek het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese en rustige verblyf. Sal net lugverkoeler aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Prentjie mooi plek, ons het so lekker gekuier en kon lekker rus. Ons het baie lekker gekuier. Oppi Oewer is verskriklik mooi en die eienaars is ongelooflik gasvry en aangenaam. Sal vir seker dit aanbeveel. Was so lekker rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

IRENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18B Van Rooy Street, Oewersig, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe0bf6527a34824daca70ff4d87628fafd5d862e52258583a29928781995c56a312b081bf2a12169ca1da3cd1d1f8dd4cddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18B Van Rooy Street Oewersig 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688200295681 27.102824311045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang