+26
Selfsorg in Glentana

Oppi Plaas See Uitsig 3

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liesl V
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Een van die beste blyplekke waar ons nóg gebly het! Lieflike ruim huis met groot en suite slaapkamers en met die mooiste uitsig in Glentana! Strande is 5 min se ry weg. Gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam om ons gemaklik en tuis te laat voel. Rustic farmhouse gevoel op sy beste en luuksste. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zune
Oppi Plaas See Uitsig 3
Liesl, baie baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Groete, Zune

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Erf 777, Outeniqua Strand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65991fd2578bfb7dd9a5b69994e79e35b5945822541833cf999356ce3b409a4e00065ad757b00a4a391e803ff93722460160?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Erf 777 Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044286016352 22.288000841031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang