Oppi See
10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Stuckistraat, Dwarswegstand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppi See is die perfekte selfsorgoord vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie in Dwarswegstrand. Hierdie ruim vakansiehuis bied 'n asemrowende 180 grade-uitsig oor die see en is slegs 20 m vanaf die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel geskik vir 3 mense toegerus. Die oopplanleefarea en eetarea het oorgenoeg gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die see kan geniet. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale.
Gaste kan ontspan in die lieflike sonkamer met gemaklike rusbanke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Stuckistraat, Dwarswegstand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Stuckistraat, Dwarswegstand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang