+33
Selfsorg in Langebaan

Oppi Stuppie

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Smith Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Oppi Stuppie is 'n gemaklike en knus strandhuis met pragtige uitsigte oor die Langebaan-strandmeer en is reg op die water geleë. Dit is 'n ideale opsie vir strand- en waterentoesiaste en bied gaste ook die geleentheid om die pragtige Weskus-sonsondergange te ervaar.

Hierdie eiendom kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, sowel as 'n binnenshuise braaikamer. Hierdie area sluit 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n ontspanningsarea en 'n ingeboude braai in, wat die ideale plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite bied die eiendom 'n uitgestrekte omheinde tuin sowel as veilige parkering in 'n toesluitmotorhuis. Die ligging van hierdie eenheid is naby die middestad wat talle restaurante, kroeë en kruidenierswinkels bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 350

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Smith Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Stuppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 33% AF!

Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Smith Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b8673b70a5552f3909f81c2718c605d5d8eb30a3b7aa1575c6910abc7a63d7549ccfe69881458f1832e656eb6f7199732f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Smith Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0928785 18.030807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang