+28
Selfsorg in Broederstroom

Oppiberg Guesthouse en Spa

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Deni H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Fine stay. The house is simple but spacious. The view is nice and good to relax. We enjoyed the stay and the kids loved the playground and swimming pool. We went for a hike at Hennops, definitely a recommendation, nice nature, good braai and large swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, mooi uitsig. Ja, lekker gekuier, kort maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
Oppiberg Guesthouse en Spa
Dankie Pieter. Julle is welkom enige tyd, kom geniet 'n langer rus tydjie.

Naomi D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Was min daar, maar heerlik ontspan in die aande. Dit was baie ontspannend. Uitsig baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Greta
Oppiberg Guesthouse en Spa
Hallo Naomi Dankie vir julle bespreking. Julle is welkom terug.

Evert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

N/A. Plek was netjies. Gereeld skoonmaker gehad om beddens te kom doen en skottelgoed te was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Greta
Oppiberg Guesthouse en Spa
Hallo Evert Dankie vir julle bespreking. Julle is welkom terug enige tyd. Greta

Alisha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly by Oppiberg Gastehuis, dit het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Greta
Oppiberg Guesthouse en Spa
Hallo Alisha. Dankie vir julle bespreking. Julle is altyd welkom. Oppiberg span.

William S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Nie goed nie. Die huis is nie die prys werd nie. Potte en panne is oud. Geen braaibak nie. Beddegoed is oud. Die huis kort opgradering vir die prys wat ons betaal het. Ons kon ook nie gaan stap nie aangesien die buurman 'n alarm in die pad het wat afgaan as jy in die pad probeer afstap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sue V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Warm gevoel van rustigheid en vrede. Toe ons hoor daar's nie 'n swembad nie was ons bietjie bedroef, maar die stap roetes het dit sommer lekker gemaak. Die grondpad was bietjie lank elke dag inry en uitry was nie te versmaai, maar dit was die 'view' en die lekker kuier werd. Baie Dankie vir 'n gerieflike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danika G
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Calm, quiet and peaceful. It is a lovely place. The view is spectacular. But the gravel road is horrible. Small cars not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Peaceful, clean, beautiful view. I would recommend Oppiberg Guesthouse to anyone who enjoys a tranquil stay with a beautiful view. The staff were friendly and helpful. Great for a bachelor's weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Ons het oornagakkommodasie benodig vir 'n werksbesoek naby Harties. Daar is baie plek vir 'n familie in die huis indien mens miskien 'n wegbreek wou hê en nie 'n arm en 'n been betaal nie. Die plek is nie goed geleë indien mens naby winkels of die dorp wil wees nie. Die pad op na die huis toe is ook baie rof en beveel ek glad nie 'n lae kar aan om hierdie pad te ry nie. Die uitsig is egter baie mooi en die nodige geriewe was beskikbaar gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

287 Broederstroom, Broederstroom, Hartebeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab2363cfd5d3d3946595608fe795f50fc0dab8e630b6a8946426b52c0536fd80653aa715fb90120694a062fe2f3e5071a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 287 Broederstroom Broederstroom 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.78278551256 27.88872388352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang