Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Vars linne en sagte badhanddoeke word voorsien vir 'n ontspannende verblyf. Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe in, asook basiese eetgerei en breekware vir ekstra gerief. 'n Aangewese lessenaar bied 'n handige werkspasie, terwyl 'n TV sorg vir vermaak tydens jou verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan en hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio met 'n privaat braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
134 Libertas Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang