Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bothastrand

Oppikoppi Groot Brakrivier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kacey A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Excellent. Beautiful memories and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik lekker. Ons het vreeslik lekker gebly en was verras deur die hele aangeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Andries, baie dankie vir jou welkom terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Groete, Oppikoppi

Rene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Beste ontvangs en leiding wat ek ooit ontvang het. Alles is van beste gehalte. Het my verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wally L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was great, the place was clean and tidy! We received a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Wally. Thank you so much for your positive review. We appreciate your feedback. Thank you Oppikoppi.

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie ruim en baie goed ingerig. Heerlik gebly. Apartment is baie ruim en baie goed ingerig. Die rooi hartpatroon op die bed was te oulik. Baie dankie vir al die bederfgoed, i.e. sjokolade, wyn, melk en seepgoed. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hallo Louisa.. Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Ons is bly julle het dit baie geniet! Sterkte met die besluit om Suid-Kaap toe te trek. Glo my julle sal dit baie hier geniet.. O ja, baie dankie vir julle ondersteuning. Groete, Oppikoppi

Leonie H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Leonie. Baie dankie vir julle welkomstreview en ondersteuning. Ons is bly julle het die verblyf baie geniet! Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom. Mooi bly. Groete, Oppikoppi!

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vyf ster blyplek en puik diens. Wat 'n wonderlike ses dae by Oppie Koppie. Die akkommodasie is 5 ster en die hulp en vriendelikheid van Danie is onverbeterlik. Die eenheid is privaat en volledig toegerus vir twee persone met alles wat jy benodig, met 'n pragtige see-uitsig, stoep en braaiplek buite. Ons beveel Oppie Koppie met vrymoedigheid aan vir enige besoeker wat 'n heerlike tydjie by die see wil geniet. Baie dankie, Danie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Hannes, baie dankie vir jou goeie terugvoer en om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom. Dink maar aan ons as julle in die oggend in die bosveld wakker word met al die wonderlike natuurgeluide om julle. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Weereens baie dankie. Mooi bly.

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige see uitsig, rustig definitief aanbeveel. Lekkerste plekkie. Rustig, pragtige uitsig. Toegerus met alles waaraan jy kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Tania... baie dankie vir jou positiewe review. Dit was regtig lekker om julle hier te kon verwelkom . Groete Oppikoppie

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Danie is vreeslik aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Martin, baie baie dankie vir die goeie review! Dit was regtig 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Ons hoor graag gou weer van julle! Oppikoppi groete.

Ina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Dankie vir die gasvryheid, ekstras en vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier
Hi Ina. Baie dankie vir jou positiwe resensie! Ons is bly dat jy die waarde, diens en netheid van jou verblyf geniet het. Jou vriendelike woorde motiveer ons om voort te gaan om uitstekende ervarings te lewer. Ons is ook dankbaar vir jou graderings oor ligging en sekuriteit en sal aanhou verbeter om jou volgende besoek nog beter te maak! Groete, Oppikoppi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Isa Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d8884993f1ced389e1a37fb992eb71102c528d5023708dba859c73c921137fa475a2bfad95064cab77f52608dcb1a20b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang