Opzoek Farm Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Roedolph B - Mrt 2023
Algehele gradering
Regte plaaservaring. Opregte, vriendelike mense.
Peter B - Feb 2023
Algehele gradering
Brilliant, will definitely stay there again.
Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Mense was gasvry - ons het heerlik gekuier. Baie rustig daar.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Geagte Gaste, baie dankie vir die terugvoering. Ons het gelukkig albei proebleeme opgelos. Die water drukking is herstel ( Verstopping in pyp) en die deur het vasgesit asgv van (verkeerde kode sleutels) wat gebruik was om toegang te kom. Groete, dankie vir die netjiesheid
Poppie H - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelike gasvrye eienaar. Baie rustig.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Baie dankie, Mrs. Hoffman vir die mooi woorde. Was 'n voorreg om julle hier te gehad het.
Marthinus L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike gradering, hoop ons sien gou weer.
Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel wat goed toegerus is.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Baie dankie vir u se belangstelling en terugvoering van ons verblyf.
Ons het die heidig pad geskraap en opgradeer.
Louise L - Mei 2022
Algehele gradering
Welkome oornagverblyf.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Ek is baie bly u het dit geniet, sien gou weer.
Piet P - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Ek is baie bly u het die naweek saam ons geniet, was 'n voorreg gewees om u te gehad het.
Nick Y - Okt 2021
Algehele gradering
A quaint and quiet self-catering enclave on a quintessential working Karoo farm.
Opzoek Farm Stay se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom