Opzoek Farm Stay
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Opzoek Farm Stay bied gesellige oornagverblyf op 'n 8000 ha-plaas, 11 km vanaf Laingsburg en 37 km vanaf Matjiesfontein. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n Karoo-wegbreek.
Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, waaier en 'n TV, en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die kombuis waar gaste hul maaltye kan geniet.
Buite is daar 'n beskutte braai-area en die plaas het staproetes en 4x4-roetes om te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Opzoek Farm Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Opzoek Farm Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom