LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Bartlett

OR Tambo Self Catering Apartment 39



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

OR Tambo Selfsorgwoonstel Unit 39 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel op die grondvloer, met 'n privaat tuin, beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad en handstort, wasbak en toilet. Die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met DSTV-kanale. Die eenheid is toegerus met gratis WiFi.

Hierdie volledig ommuurde kompleks bied 24-uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie. Die fiksheidskamer, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel is gratis beskikbaar vir gaste se gebruik. Die kompleks is ideaal geleë naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace, en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood-konferensiesentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Swem
Yskas
Mikrogolfoond

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willem S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Good. Very clean and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faheema N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Only an aircon needs to be added. The 1 fan really never helps cool the place. It was an awesome stay. Very quiet and peaceful. Just like the pictures on the site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik, gerieflik, netjies! Ek was regtig verbaas oor die grootte van die eenheid. As besigheidsman is dit vir my ideaal en sal weer van die akkommodasie gebruik maak! Baie netjies! Parkering is net baie knap vir 'n groot voertuig, maar daar is besoekersparkering gerieflik naby aan die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekend sal weer van hulle gebruik maak. Die eenheid was netjies en skoon en alles baie gerieflik ingerig. Dit is baie sentraal geleë met restaurante en supermarkte baie naby. Sekuriteit is baie goed. Ons sal vir seker weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel F
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Gerieflike verblyf, goed ingerig, skoon en netjies. Ruim 2 slaapkamer eenheid op grondvloer in kompleks. Parkering naby aan eenheid. Skoon en netjies, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-Jane J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Very convenient and comfortable accommodation. The hosts communicated well and the accommodation was great. The access to keys was well arranged and the security staff was very helpful. The apartment had everything one needed and was set in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Dit was absoluut fantasties. Gerieflik naby die lughawe. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartment 39
Hi Lizette. Baie dankie dat u by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Erika P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie netjiese woonstel, asook veilige omgewing. Die woonstel is super netjies en volledig toegerus. In- en uitklok wat moeiteloos en Delene was baie behulpsaam. Die kompleks is veilig en daar is baie restaurante in die omgewing. Die WiFi het nie so goed gewerk nie, ons kon egter sonder probleme na 12 in die aand tot en met so rondom 5 uur die oggend die WiFi gebruik. Ek sal egter beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak as ek in die toekoms verblyf in die Boksburg omgewing benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartment 39
Hi Erika. Dankie dat u by The Willows kom bly het. Jammer om te hoor van die Wi-Fi probleme, maar ek hoor die is nou regemaak. Ons hope om yulle gou weer te sien.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartment 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfh61NyHow7ZrCkw4BPeAt5HESFMHKd0L0Pjx0BJT0abePmtz3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175165506921 28.257355868717