+10
Selfsorg in Kakamas

Orange Breeze Self-Catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik lekker. Wat 'n ongelooflike pragtige goed toegeruste plekkie met 'n gasvrye gasvrou. Voorwaar lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Christa Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.

Tiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, good checking. Very happy. The place was immaculate. It had everything a person could need. The only fault I could find was the walls around the property, which were hot in the heat. It was around 10 pm and in the courtyard, it was still 39 degrees C.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Tiaan Baie dankie vir jou resensie. Ja, Kakamas word onleefbaar warm in die somers, en julle was hier toe dit nog 'n hittegolf ook was. Die mure sal nie afkoel as dit 50 grade buite is nie. Hopenlik kom kuier julle weer wanneer dit koeler is hier.

Gerty P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful and very neat place to stay. What a pleasant stay it was! Thank you for the complimentary bottle of wine and water. Really a big surprise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Gerty, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.

Anonieme gas
1 nag
4.2
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Evan Baie dankie vir jou terugvoer.

Annelie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Alles wat mens nodig het en meer. Baie gerieflik, baie mooi skoon, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Annelie Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit.

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great value in Kakamas. Jenny's place is quite modern and very close to everything in Kakamas. It is also a short drive to Augrabies National Park, which was convenient for us. Jenny is a great host and not only provided very clear information regarding check-in (lockbox), she also provided us with a complementary beverage - a nice touch. The apartment is well equipped and runs on solar should there be an outage caused by the government or nature (there was a fairly large thunderstorm throughout one of the days we were there). There is a large braai with free firewood. Added pluses are outdoor seating area, off-road secured parking, and a washing machine - definitely great value when visiting Kakamas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Brian Thank you very much for your review. I am so glad that you enjoyed your stay with us.

Rita E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier by familie. Baie lekker gebly. Mooi, skoon en rustig. Lieflike braai area. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Charlene Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie.

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is regtig 'n 5 ster self sorg eenheid. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Louis Baie dankie vir jou terugvoer oor Orange Breeze. Ons waardeer jou resensie.

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Five star facilities at a star price. Congratulations and thank you. Very clean and safe environment. A well-maintained unit with a very good bed. Everything you need; wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Boesman, Thank you very much for your beautiful, positive review about our self-catering unit. We appreciate it.

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon en veilig. Ons het lekker oorgeslaap, ruim spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Marina Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4, 2nd Avenue, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770621655271 20.612594525864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang