+70
Gastehuis in Northcliff

Orangerie Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacqueline A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The host was fantastic, the room was clean, and the pictures on the site don't do the place justice. Great guest house. In a perfect location, especially if you need to go to the eye hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie gemaklik en vriendelik. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Ons waardeer jou terugvoer, baie dankie vir jou moeite.

Edmarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie goed geleë en rustige, mooi omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis is baie netjies en skoon en goed toegerus. Dit is baie goed geleë en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Die positiewe bydrae wat jy maak met die resensie is kosbaar, baie dankie.

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Well appointed and comfortable. Friendly hostess! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Thanks for letting us know how you experienced Orangerie.

Karolien C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pragtige uitsig, uitstekende kliente diens. Pragtige uitsig, skoon, lekker ontspan. So stil en het nie eers gevoel of ons in 'n groot stad was nie. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Jou bydrae help ander gaste om die prentjie te sien. Baie dankie.

Jone M
1 nag
4.8
Mrt 2026

Puik diens! Puik kamers! Maklik om te kry. Alles en nog meer wat mens nodig het! Puik, puik, puik! Belis 'n plek wat ek sal aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Jou terugvoer help om ons standaard te handhaaf. Baie dankie vir die positiewe bydrae.

Ndabe M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Stunning. Self check-in was easy, the place is outstanding with beautiful views. It's quiet, tranquil and worth keeping as the only place I would stay at every time I am in Jo'burg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Thanks for the very positive contribution. We appreciate your input to assist potential guests in making a decision.

Marita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Het oornagverblyf benodig naby Johannesburg Surgical Hospitaal. Baie naby. Lekker gemaklik en veilig. Baie aangename en akkommoderende gasvrou. Ruim veilige parkering. Baie goed geleë vir hospitaalbesoek. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Ons waardeer jou baie positiewe bydrae, baie dankie.

Delia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik skoon en goeie diens. Heerlik gebly. Baie sentraal. Gerieflike kamer met al die geriewe wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Tidy, quiet and friendly guests - welcome to come back any time.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Lovely young guests who respected the property and fellow guests. We will happily have them back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hillel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjVhZjg1LTFjNTYtNDM2Zi1iZDgwLTE2Y2ZhZmVmN2U5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 4 Hillel Avenue Northcliff 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145801557042 27.976090669975

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang