+14
Selfsorg in Tuine

Oranjehof Studio C8

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oranjehof Studio C8 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Gardens. Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en dis gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Kaapstad se middestad.

Hierdie oopplan-woonstel is volledig ingerig. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Enkelslaapbank is vir 'n derde persoon beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Gratis WiFi, lugversorging en 'n slim-TV asook Netflix is beskikbaar. 'n Komplimentêre welkom-pakkie word met aankoms voorsien. Gratis, veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Camerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oranjehof Studio C8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd159ce6b1aaada2dc8c76c2497d8df45c92681cab2178f9cd673fd66179d027927e04ea93c617cf25ed61731f3f921d3c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 2 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.929336151189 18.412480540545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang