+89
Gastehuis in Fichardt Park

Orchard Guest House

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Orchard Guest House is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié eenheid is naby verskeie sentrums waaronder die Rosepark Hospitaal, Mediclinic, plaaslike winkelsentrums, die sportstadions en die Bloemfontein Skougronde.

Verblyf is beskikbaar in 8 kamers. Al die kamers is en suite en het 'n TV met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die sleutels en afstandbeheer sal aan gaste voorsien word wat eers laat terugkom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly service. Good position. Clean. Good, clean and friendly. Close to amenities. Will go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
John V
4.8
Comfortable and well located close to amenities. Comfortable small room with a spacious bathroom and all the necessary facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Almarie R
Gesin met tieners
4.6
Goeie ondervinding gewees. Netjies, skoon en gemaklik. Lekker gebly en sal weer bespreek.
Mrt 2026
Mathilda V
4.6
Baie vriendelik ontvang. Sal net graag meer suiker (nie alle gaste drink net 1 o. Baie vriendelik ontvang. Sal net graag meer suiker (nie alle gaste d...
Sien meer
Nov 2025
Strydom C
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik. Baie lekker gebly. Spasie bietjie knap gewees in die eenheid wat ons gebly het.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
  • Gaste dink Orchard Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9f409deb8240474331d5a4abdb230f0b9e77538d41e5a61d6b696395f83cc9369e114953b8fd6153727a1a118b7ae8e11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 130 Benade Drive Fichardtpark 9331 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.14548 26.18129

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang