20 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Oryx Game Camp is 'n rustige kampplek wat die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers bied. Dit is op 'n plaas aan die buitewyke van Brits geleë en dié skilderagtige kamp spog met 5 groot kampeerplekke wat slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het.
Elke kampeerplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan die asemrowende uitsig oor die dam en bosveld geniet. Vir ekstra gerief het elke staanplek sy eie braaigeriewe, 'n privaat swembadjie, asook krag- en waterpunte.
Gaste kan 'n verskeidenheid vrylopende kleinwild, soos rooibokke, sebras en elande, sowel as 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas sien. Oryx Game Camp bied iets vir gaste wat op soek is na óf 'n rustige óf 'n avontuurlustige vakansie.
Kamer-opset
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Oryx Game Camp het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang