Othello R&R
3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Othello R&R bied oornag- en selfsorgverblyf in Welkom en is op die eienaar se perseel geleë. Dit is sentraal geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien en teemaakgeriewe toegerus is. Die aangrensende sitkarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is net 'n hanetreetjie vanaf Welkom se sakekern en Goldfields Mall. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het volle privaatheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang