Beskrywing
Ou Maat 2 Is een van 3 eenheide en bied slaapplek vir 2 persone en is toegerus met 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n buite kampstyl-kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, enkelplaat-gasstoof (geen oond nie), ketel, breekware, potte, 'n pan en eetgerei. Daar is ook 'n onderdakbraai-area. 'n Sprankelende plonspoel is beskikbaar om in die hitte af te koel, en Ou Maat 2 beskik ook oor 'n voorafbetaalde lugversorger.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Gaste moet hul gekoopte eenhede oplaai voor gebruik.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie en sal nie geduld word nie.
Alle vensters moet toe gehou word wanneer gaste nie in die eenheid is nie, om te verhoed dat bobbejane inkom. Enige gevolglike skade sal die gas se verantwoordelikheid wees.
Meubels, soos stoele, mag nie buite gebruik word nie.
Niks mag uit die swembad verwyder word nie, insluitend die chloordispenser.
Gaste word vriendelik versoek om alle skottelgoed te was en weg te pak en alle swart vullissakke te verwyder voor vertrek.
Geen hout mag uit die bos geneem word vir gebruik as brandhout nie.
Moet asseblief nie met die swembadtoerusting, pomp, waterinlaatklep, skakelaars of timer peuter nie, en moenie enige toerusting verwyder nie. Die swembad werk outomaties, en die timer is vir 'n rede gestel om op spesifieke tye aan en af te skakel.
Toerusting (soos die wit swembadklep en chloor) word vir 'n spesifieke doel in die water geplaas.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, skade of besering wat op die eiendom plaasvind nie.
Enige gaste wat opdaag sonder om in die oorspronklike bespreking ingesluit te wees, sal 'n bykomende fooi per nag gehef word.
Gaste is verantwoordelik vir die toesig oor kinders in en om die swembad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
OU MAAT 1 is een van 3 eenhede en kan 4 gaste akkomodeer dit beskik oor n slaapkamer met n dubbelbed. Een badkamer ,n leefarea met n enkel slaapbank en n dubbel slaapbank n Volledig toegeruste kombuis asook n voorafbetaalde lugversorging in leefarea en waaier in kamer. Gaste het toegang tot die ontspannigs area met n swembad , braai en vuurput. Ou Maat is privaat met eie ingang
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Gaste moet hul gekoopte eenhede oplaai voor gebruik.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie en sal nie geduld word nie.
Alle vensters moet toe gehou word wanneer gaste nie in die eenheid is nie, om te verhoed dat bobbejane inkom. Enige gevolglike skade sal die gas se verantwoordelikheid wees.
Meubels, soos stoele, mag nie buite gebruik word nie.
Niks mag uit die swembad verwyder word nie, insluitend die chloordispenser.
Gaste word vriendelik versoek om alle skottelgoed te was en weg te pak en alle swart vullissakke te verwyder voor vertrek.
Geen hout mag uit die bos geneem word vir gebruik as brandhout nie.
Moet asseblief nie met die swembadtoerusting, pomp, waterinlaatklep, skakelaars of timer peuter nie, en moenie enige toerusting verwyder nie. Die swembad werk outomaties, en die timer is vir 'n rede gestel om op spesifieke tye aan en af te skakel.
Toerusting (soos die wit swembadklep en chloor) word vir 'n spesifieke doel in die water geplaas.
Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, skade of besering wat op die eiendom plaasvind nie.
Enige gaste wat opdaag sonder om in die oorspronklike bespreking ingesluit te wees, sal 'n bykomende fooi per nag gehef word.
Gaste is verantwoordelik vir die toesig oor kinders in en om die swembad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3687 Ribbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang